
This event has passed.

Kies die Lente
11th October 2020 @ 1:00 pm - 3:00 pm
| R100Kom vier Lente en sy prag saam met ons by ons eerste aangesig-tot-aangesig Motiverende Werkswinkel sedert inperking. Wanneer die winter bly klop – moet ons kies om die Lente te kies.
- R100 per persoon (Sluit ligte ete en geskenkie in).
- Slegs 10 plekke beskikbaar.
- Covid-protocol word gevolg. Sanatiser word gegee, en temperatuur toets word gedoen. Maskers moet asseblief gedra word op aankoms.