
This event has passed.

Blom waar jy geplant is
15th September 2020 @ 6:30 pm - 8:00 pm
| Rand55Blom waar jy geplant is, gaan oor die feit dat ons elkeen ‘n unieke identiteit en ‘n unieke doel in die lewe het.
Kom kuier saam met ons Dinsdagaand, in die middel van Lente om uit te vind watter blommetjie jy is en hoe jy kan blom waar jy geplant is!