CUPCAKE – is ‘n akroeniem wat baie mooi die Spreuke 31:10-31 praatjie opsom, en jou as vrou herinner dat jy in Sy volheid en Liefde alreeds die Spreuke 31 vrou is!

Hierdie opname is opgeneem op vrouedag 2023 en is meer as ‘n uur lank.

Sodra bewys van betaling gestuur word na info@buttonup.co.za word die recording via wetransfer gestuur.