ButtonUp se bekende Afrikaanse praatjie is terug; in lewende lywe!
Kom geniet ‘n heerlike kuier saam met ander blomme en ontdek hoe jy as blom ‘n unieke doel het!
- R150 per persoon (Sluit koffie, koekies en die praatjie in asook ‘n geskenkie)
- Slegs 30 plekke beskikbaar.