
This event has passed.

Kies die Lente
31st October 2020 @ 10:00 am - 1:00 pm
| R120Terug op aanvraag. Wanneer die winter bly klop – moet ons kies om die Lente te kies.
- R120 per persoon (Sluit versnapperings en geskenkie in).
- Slegs 10 plekke beskikbaar.
- Covid-19 Protokol word gevolg. Sanatiser word gegee, en temperatuur toets word gedoen. Maskers moet asseblief gedra word op aankoms.